William Cagney

William Cagney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3[1][2]
Beroep(e) Vervaardiger en akteur
Aktiewe jare 1933–1953
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Cagney (26 Maart 1905 – 3 Januarie 1988) was 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lost in the Stratosphere (1934), Yankee Doodle Dandy (1942), Blood on the Sun (1945), en Kiss Tomorrow Goodbye (1950).

  1. "Movie producer William Cagney dies" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019. Besoek op 6 Februarie 2019.
  2. "WILLIAM J. CAGNEY DIES AT 82". 5 Januarie 1988. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2019. Besoek op 6 Februarie 2019 – via www.washingtonpost.com.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search